SONDAG 11 JUNIE 2006
NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID
OGGENDDIENS
LITURGIE
WIE |
WAT |
DETAIL |
BORD/MUSIEK |
|
Vooraf musiek |
|
Afkondig / program |
Liturg |
Welkom & groet |
|
welkom |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
Liturg |
Oproep tot lof |
|
Foto 1 |
MG |
Lof & aanbidding |
“Smile a while” (3x) “Laat ons skyn” (1-3) “Elke een behoort te weet” (A & E) “How lovely on the mountains” (v1 2x) “Bring my die ou-ou tyding” (1-2) “Brother let me be your servant” (1-5) “Send Your holy fire o God” (2x) |
1009 871 728 785 658 659 994 |
MG |
Aanbidding |
|
|
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
|
Liturg |
Skriflesing |
Mat 28:16-20, Hand 1:8 |
Skrif |
Liturg |
Preek |
Hoe vertel ek dit? |
Preek |
Almal |
Toewyding |
|
Stilgebed |
Liturg |
Gebed |
|
Stilgebed |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
Afkondings op bord |
afkondig |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
“Here Jesus U skyn” (1 r 2 r r) |
799 |
Liturg |
Seën |
|
Foto2 |
|
Uitstaplied |
“The Spirit of the Lord” |
1027 |
PREEKSKETS
Hoe vertel ‘n mens dit?
Jesus se opdrag: Mat 28:19-22
Hoe?
Jesus en die Samaritaanse vrou
Sluit aan by die lewensomstandighede.
Beweeg stadig.
Konfronteer geleidelik.
Resoek.
Filippus en die Etiophiër
Begin by eenvoudige belangstelling: Wat lees jy?
Etiophiër vra vir hom om te verduidelik.
Flippus is gereed om sy geloof te verwoord.
Draai geen doekies om nie.
Gaan tot by oorgawe.
Paulus en die Atheners
Loop rond in die stad - neem waar.
Vind altaar aan onbekende God.
Sluit aan en gebruik die altaar as vertrekpunt.
Verduidelik die evangelie van Jesis.
Doeners of praters?
Eers doen en dan praat.
Meer doen as praat.
Teksvers voorbeelde